Umdloti Akkommodasie by Cascades 74 | LekkeSlaap
+12
+12

Cascades 74

Selfsorg
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-rylaan 17, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cascades 74 is 'n lieflike moderne selfsorgwoonstel in die veilige Cascades-kompleks met uitsig oor Umdloti-strand.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en skuifdeure lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien. Die sitarea bevat 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met buitelugmeubels.

Die Cascades-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Cascades 74 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Bellamont-rylaan 17, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-rylaan 17, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bb3b3c56486fce715ac085ce9a6ab7daad91f082058fb46a4c2429c893bb1a446e293b26f9f211a7c85cee4625159d35041?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 17 Bellamont Drive Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.665996033519 31.118890269836
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za