Die Crags Akkommodasie by Cashel Cottage, Kundalila Farm | LekkeSlaap
+17

Cashel Cottage, Kundalila Farm

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kundalila Plaas, Rondeboschweg, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cashel Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf op die Kundalila Plaas aan die voorheuwels van die Tsitsikamma-berge. Gaste kan hier kom ontspan en allerlei besienswaardighede en doendinge by The Crags, Nature's Valley, Plettenbergbaai en die Tuinroete kom verken.

Die kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n oopplan-eetkamer en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die oopplan-sitkamer en -eetkamer het 'n kaggel vir koue winteraande. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel.

Die ruim stoep het 'n vuurput waar gaste kan braai en bied 'n uitsig oor die koppies, plaasdamme en waterlelies. Die damme op die perseel ontvang water van natuurlike stroompies. Gaste kan heerlik in die dam swem of baarsvang. Daar is ook 'n kano en ander vaartuie wat gaste op die dam kan gebruik.

Die plaas is in die Redford Bewarea en bied 'n rits pragtige roetes wat deur fynbos en woud kronkel. Daar is ook baie voëls te sien. Gaste kan die nabygeleë strande, diereparke en avonture verken.

Die kothuis is ideaal vir 'n wegbreek uit die besige stad, maar 'n bietjie te ver om dit as basis vir die fees te gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Cashel Cottage, Kundalila Farm sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Cashel Cottage, Kundalila Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kundalila Plaas, Rondeboschweg, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cashel Cottage, Kundalila Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Die Crags Wes-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kundalila Plaas, Rondeboschweg, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyYTdmMzMwLTA3YmUtNDRkZS1iYmNkLWJjNWMzZTk5MzlmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Kundalila Farm Rondebosch Road 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.9345301583 23.443829119206
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za