+22

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Marina Martinique, Martinique Cove, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cassia @ Cove is 'n bekoorlike en moderne woonstel in Marina Martinique en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir familie en vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stapelbed vir kinders in die derde slaapkamer.

Die oopplan-leefarea het kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, Nespresso-koffiemasjien, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in die kombuis. Dit lei na 'n eetarea met plek vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Die skuifdeur lei na 'n balkon met 'n braai-area en 'n uitsig oor die marina. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Marina Martinique, Martinique Cove, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cassia @ Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Marina Martinique, Martinique Cove, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64059ae9e6ac3efbc7adfe18084de7bfe3cbf314155f2d5f66cae78476c2cd810b8fc30d727e0b081fa0c65b0835b9b05a0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Marina Martinique Martinique Cove 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.075870724366 24.915510559386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang