Cassia @ Jamaican Palms 6
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cassia @ Jamaican Palms 6 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Marina Martinique, Oos-Kaap - ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke langs die kombuis bied die perfekte plek vir maaltye. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi-toegang.
Gaste het toegang tot 'n braai-area sowel as 'n dek - ideaal om skemerkelkies te geniet.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang