Castello Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Castello Guest House is reg langs die gholfbaan in 'n stil en rustige area geleë. Hiér sal jy lekker ontspannende nagrus hê. Verskeie winkels, restaurante en sportgeriewe is om die draai hiervandaan.

Dié gastehuis beskik oor 12 slaapkamers wat elkeen individueel versier is sodat gaste tuis voel in hul eie privaat paleise. Dis die perfekte plek vir sakereisigers, wittebroodspaartjies of gesinne. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. 'n Yskas, lugversorging, DStv, en koffie- en teemaakgeriewe is in elke kamer beskikbaar. 'n Volledige Engelse ontbyt is ingesluit by die tarief en reëlings kan getref word vir middagetes en aandetes.

Ontspan lekker langs die swembad, braai saam met vriende en familie of geniet 'n verfrissende drankie by die kroeg waar daar 'n grootskerm-TV is.

Ons bied ook konferensiegeriewe met 'n projektor, skerm en TV-monitor. Ons maak ook voorsiening vir klein troues, verjaarsdagpartytjies en jaareindfunksies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Castello Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za