Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castello Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Susan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Professionele persoonlike diens. Die diens was baie professioneel en die etes is persoonlik bedien. Ons het gevra vir 'n aandete en het 'n heerlike bord kos ontvang. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Kort en kragtige oornagverblyf op pad. Baie sentraal, netjies en heeltemal voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie goed. Die ligging is goed, naby aan 'n groot winkelkompleks. Die plek is baie netjies en in 'n stil woonwijk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicole M
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Pragtige, gerieflike, groot kamers. Pragtige, groot kamer met 'n reusagtige badkamer. Ons het die swembad probeer na 'n warm dag se ry, maar die water was nog 'n bietjie koud na die winter. Die gastehuis het swemhanddoeke voorsien. Ons het ook op aanbeveling lekker gaan eet by die nuwe winkelsentrum wat stapafstand van die huis af is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Elrina B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Gasvryheid op sy beste! Oorslaap vanaf Langebaan tot Middelburg. Oom Pieter se gasvryheid het opgemaak vir die lang pad. Ons sal definitief weer oorslaap as die pad ons Vryburg om vat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

1 Overnachting. Die aant ete en ontbijt is 100 %. Alleen bij die aand ete is die ijs is nie op die regte ogenblijk gekom nie, ons is nog besig met die warm ete. Die swembad is 100%.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.0
Des 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sam M
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Jun 2023

Baie teleurgesteld. 1. Beddegoed was nie skoon nie. 2. Ketel was vuil. 3. Algehele netheid nie op standaard nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Dirk B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2022

Fantastiese diens. Ligging is great, diens is fantasties, bed slaap lekker. Alles wat ek nodig gehad het was daar en die kos was regtig hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Petre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kock-straat 2, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjYjYzNWM5LWI3NjUtNDBhNi05ZTkyLTUyZDY3OGM1ODQxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 2 De Kock Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.961612740663 24.726472198963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang