Castle de Wildt
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Modimolle, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Castle de Wildt bied gerieflike oornagverblyf in Modimolle. Die eiendom spog met 'n middeleeuse, moderne tema wat beide hedendaagse geriewe sowel as 'n outentieke kasteelervaring bied.
Verblyf is in 15 kamers beskikbaar wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is ook 'n lessenaar en WiFi in elke kamer vir sakereisigers. Ander geriewe sluit lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die Kunstenaarskamers het 'n klein kombuisie met verhit-en-eetgeriewe.
Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefareas en veilige parkeerplek. Die eiendom kan vir konferensies en ander geleenthede gebruik word. Daar is heelwat aktiwiteite in die area, soos wildritte, begeleide staproetes, voetslaanroetes, 4x4-roetes en interaksies met reptiele.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Restaurant op Perseel
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sonet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 1
Ligging
- R33, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Castle de Wildt het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Modimolle, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom