Ocean Pearl Holiday Home
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cramoustie-laan 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
-
Vanaf
R3 950R3 358 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Ocean Pearl Holiday Home is 'n bekoorlike vakansiehuis in die prentjiemooi kusdorpie, Port Alfred. Die huis spog met 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon en is naby die strand.
Hierdie tripelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofsuite het 'n see-uitsig en 'n dubbelbed. Daar is 'n ruim stort, bad en verhitte handdoekerelings in die en suite-badkamer. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea is onder en het 'n kombuis, eetarea en 'n binnebraai met 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n formele leefarea bo en 'n TV-kamer met 'n kaggel op die onderste verdieping. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stapeldeure op die onderste verdieping lei na die tuin en die boonste verdieping het 'n balkon met buitesitplek. Die huis is stapafstand van die strand af wat dit die ideale gesinsvakansiehuis maak.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Cramoustie-laan 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Ocean Pearl Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beachfront Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cramoustie-laan 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap