Castle Rock City Sanctuary
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Keizersgracht Road, Castle Rock Apartment Unit 706, Cape Town, 7925, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Castle Rock City Sanctuary is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die stadskom van Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n eetkamertafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n Juliet-balkon geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 19.9 km weg. Besienswaardighede sluit in die CTICC, Kasteel van Goeie Hoop, Tafelberg-kabelkar, Leeukop-staproete en die V&A Waterfront.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Jessica Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 7
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 19 Keizersgracht Road, Castle Rock Apartment Unit 706, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Keizersgracht Road, Castle Rock Apartment Unit 706, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang