Castle Rock Modern Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 404 Castle Rock, 160 Darling Street, District Six, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R2 614 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Distrik Ses en met asemrowende uitsigte, is Castle Rock Modern Apartment die ideale toevlugsoord vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die tweede slaapkamer spog ook met 'n koningingrootte bed, met gaste wat gebruik maak van 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyt-eiland met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV, en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure kan gaste skemerkelkies op die gemeubileerde balkon geniet terwyl hulle die uitsigte inneem. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront 2.2 km weg, terwyl die Seepunt Promenade 4.5 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 404 Castle Rock, 160 Darling Street, District Six, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 404 Castle Rock, 160 Darling Street, District Six, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang