Catalina Bay - Unit 11
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 667 Barracuda Boulevard, Unit 6 Catalina Bay Complex, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Catalina Bay - Eenheid 11 is 'n lieflike vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks met 'n panoramiese see-uitsig. Die huis is ruim en bied gemaklike selfsorgverblyf vir 6 mense. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte bed en 'n skuifdeur met 'n uitsig oor die see. Hierdie kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n TV, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat na 'n patio lei, in.
Gaste kan veilige parkering, 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area met 'n pragtige see-uitsig geniet. Die woonstel is ook binne loopafstand van die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
David Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 667 Barracuda Boulevard, Unit 6 Catalina Bay Complex, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
667 Barracuda Boulevard, Unit 6 Catalina Bay Complex, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang