6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Catmandu is 'n selfsorgdorphuis in die gesogte Oak Lane Landgoed by die Dullstroom Dam. Die huis is smaakvol versier en het slaapplek vir 6.
Dié huis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Op die boonste verdieping is die hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en op die onderste verdieping het die derde slaapkamer 2 driekwartbeddens. Die leefarea en komnuis is ook op die onderste verdieping.
Die kombuis is toegerus met 'n Jetmaster-kaggel, 'n dubbeldeur-yskas, ’n gasstoof met ’n oond en ander toebehore. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n dubbelsydige-kaggel.
Die sitkamer het 2 TV's met DStv en lei na 'n groot stoep met 'n ingeboude onderdakbraai-area en aparte gasbraaigeriewe. Visvangpermitte is by die huis beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 271
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Catmandu het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang