LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cayley Mountain Resort | LekkeSlaap
+58

Cayley Mountain Resort

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: D184, Cathkin Park, KwaZulu-Natal, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cayley Mountain Resort is in die Drakensberge geleë met 'n uitsig op die Cathkin Peak- en die Champagne Castle-bergreekse. Die oord bied ook 'n uitsig oor die Bell Park-dam wat maklik bereikbaar vanaf die oord is. Hiér kan gaste visvang of 'n rit op een van die Cayley Cruiser-trekskuite geniet.

Dié oord bied selfsorgverblyf met sekere DStv-kanale, onderdakbraaigeriewe, plafonwaaiers, badhanddoeke, 'n kluis, 'n mikrogolfoond en linne. Die moderne leefstyloord bied verblyf in chalets wat langs mekaar mekaar geleë is en langs die rand versprei is. Dit bied ook 'n asemrowende uitsig oor die dam in die rigting van die berge. Die gebruik van die braaigeriewe is beperk tot verblyf waar die geriewe by die eenheid voorsien word.

Cayley Mountain Resort bied verskeie geriewe en doendinge, onder meer 'n Body Bliss-dagspa, swembad, klein winkel, speletjieskamer, roei, klimraam, voëlkyk, Jacuzzi, stoomkamer, tennis, minigholf, 'n pooltafel, tafeltennis, bordspeletjies, skaak, vlugbal, pluimbal, asook wasgoeddienste.

Gaste kan verskeie besienswaardighede in die area besoek, onder meer die Bell Park-dam, Drakensberg-seunskoor, Four Rivers Rafting and Adventures, Giants Castle-natuurreservaat, Monks Cowl-gholfbaan, Spioenkop-wildreservaat, Thokozisa-leefstylsentrum, uKhalamba Drakensbergpark en voetslaanroetes.

Die perseel word opgeknap vanaf Vrydag 09 Julie 2021 tot Vrydag 3 Desember 2021. Gedurende hierdie tyd mag gaste soms geraas of stoornisse ervaar en sommige van die hotel se geriewe en dienste mag dalk nie beskikbaar wees nie.

Let asb. dat daar eenheidsverbeterings tussen 09/05/2022 - 26/06/2022 sal plaasvind. Geraasvlakke kan wissel. Cayley Mountain Lodge vra om verskoning vir die ongerief wat dit kan veroorsaak.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir Cayley Mountain Resort
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • D184, Cathkin Park, KwaZulu-Natal, 3310, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cayley Mountain Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: D184, Cathkin Park, KwaZulu-Natal, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c3de14c0d6660a72331f99fafca5de4ff34216325c12c3bb59111d1ac0b2f7b8c91a5ad3f4e4fcc18a5ab4e64f87b0e74bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 D184 Cathkin Park 3310 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-16:00 09:00 -28.950926304774 29.440480589264
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!