Ceaser's Bush Camp
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N11, Rietfontein Plaas, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag, vir 16 mense
Beskrywing
Ceaser's Bush Camp bied basiese selfsorgverblyf aan tot 16 gaste sowat 15 km buite Ladysmith.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat elk slaapplek aan 4 gaste bied, asook op 'n kampeerplek vir 8 gaste. Die kamp werk met sonkrag en daar is lanterns. Elke eenheid het 4 enkelbeddens en gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Die ablusiegeriewe bestaan uit storte en toilette en daar is warm water wat deur 'n donkie-geiser voorsien word.
Die gemeenskaplike kombuistent het 'n vierplaatgasstoof en 'n gasyskas, asook braaigeriewe.
Die eenhede en kamp staanplekke word omring deur aalwyne en 'n lieflike velduitsig. Gaste kan verskeie doendinge soos visvang, wildkykritte, kleiduifskiet, wandelings en fietsroetes op die plaas geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Ceaser's Bush Camp sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Langs die N11, Rietfontein Plaas, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ladysmith Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N11, Rietfontein Plaas, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom