Wavecrest Akkommodasie by Cedarlaan 16 | LekkeSlaap
+9

Cedarlaan 16

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Cedarlaan 16
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Irma S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly!

Ons het heerlik oorgebly. Was lieflik om Sondag wakker te word met die geluid van die see in die agtergrond. Baie netjiese, ruim verblyf. Sal dit beslis aanbeveel en self weer gebruik. Eienaars baie behulpsaam en vriendelike liewe mense.

Cedarlaan 16's terugvoer

Was Baie aangenaam om jull te kon huisves

Cedarlaan 16
Riette D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette D

Lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het.

Eienaars vriendelik en behulpsaam.

Cedarlaan 16's terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te kon hê.

Cedarlaan 16
Jaco V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Netjies en veilig.

'n Baie aangename selfsorgeenheid en baie netjies. Goeie omliggende area. Ideal vir 'n familie met kinders. Eienaars baie vriendelik. Gratis Wi-fi spoedlyn baie stadig kan dalk verbeter daar. Heerlik gerus en vakansie gehou.

Cedarlaan 16's terugvoer

Dankie, Jaco, julle was puik gaste.

Cedarlaan 16
Mathilda P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mathilda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir die doel van die verblyf.

Ons het net oorgeslaap, maar die verblyf was baie goeie waarde vir geld. Ek sal definitief dit aanbeveel en weer daarvan gebruik maak.

Lynn S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S
Saam met vriende

Awesome.

Die was baie lekker, sal enige tyd Cedarlaan 16 aanbeveel, sien definitief gou weer!

Anna E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna E
Gesin met tieners

Netjies, skoon en bekostigbaar.

Die huis was baie netjies en volledig toegerus, ook met netjiese linne, handdoeke en vadoeke. Die twee badkamers met storte in beide was baie gerieflik. Baie veilige en rustige omgewing. Baie dankie Pieter en Ester ons het baie lekker gekuier by julle. Ons sal beslis weer so maak.

Freude B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freude B
Enkelreisiger

Waarde vir geld in super netjiese verblyf.

Verblyf was alles wat adverteer was en meer. Stapafstand van die see, veilig, alles wat mens kan benodig in die huisie en meer (bv. strykplank, wasmasjien, enige denkbare soort kombuisware en lieflike braai area). Huisie was groter as wat ek gedink het dit sou wees, met yslike kombuis en goeie kwaliteit meubels en linne. Mees merkbaar van die huisie is die aandag aan detail en die ongelooflike goeie instandhouding. Baie dankie, dit was heerlike verblyf en ek sal vir seker daar bly as ek Jeffrey's besoek!

Cedarlaan 16's terugvoer

Baie dankie. Was baie lekker om julle te kon huisves. Hoop om julle weer te sien.

Cedarlaan 16
Cobus O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus O
Gesin met klein kinders

Ruim en skoon binne stapafstand van die see.

Die Rautenbach's kon ons op kort kennis ontvang en ons was aangenaam verras met die netheid en ruimte. Ons het gevoel van totale privaatheid gehad en eenheid is baie goed toegerus. Baie dankie, ons het lekker gebly.

Cedarlaan 16's terugvoer

Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle te kon huisves.

Cedarlaan 16
Val D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val D
Enkelreisiger

Real value, comfortable and home from home

Cedarlaan 16 was more than I expected! I was warmly received. This self catering accommodation is in a quiet area of Jeffrey's Bay. It was very clean and comfortable with both a bath and shower available. Off the fully equipped kitchen is a balcony overlooking the well tended garden and braai facility off the dining area. There is even a washing machine! Parking was secure. I will definitely stay here again and recommend it without reservation.

Cedarlaan 16's terugvoer

Thank you Val. It was a pleasure having you here.

Cedarlaan 16
Heili C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heili C
Saam met vriende

'n Fees!

Pragtige plek. Veilige parkering. Sal beslis weer daarheen gaan.

Cedarlaan 16's terugvoer

Baie dankie. Baie bly julle het dit genie. Julle was baie goeie gaste.
Groete,
Pieter en Ester

Cedarlaan 16
Benedict N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benedict N
Gesin met klein kinders

Very nice place to stay.

We had a warm welcoming from the owners. They gave us the freedom to enjoy ourselves as if the plan was ours.

Sonja V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met klein kinders

Fantasties toegerus - goeie waarde vir geld!

Baie dankie dat ons by julle kon oornag op ons Kustoer van 2 weke lank. Julle was by verre die bes toegeruste eenheid waar ons gebly het - die wasmasjien was 'n absolute lifesaver! Pragtige sonsopkoms en uitsig en die DStv was veral welkom vir ons moeë 3-jarige reisigertjie. Ons sal julle beslis weer sien en aanbeveel!

Phyllis V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phyllis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ontspanne en veilige verblyf!

Ons was beïndruk met die netheid en goed toegeruste wooneenheid. Die ekstras was 'n groot bonus vir ons. Die ruimte het ons laat voel of ons by die huis was. Ons het ook die rustigheid geniet om nie teenaan die strand te wees nie en was dit heerlik om te stap strand toe. Pieter en Ester het ons vriendelik en gasvry verwelkom. Sal verseker weer in die toekoms by Cedarlaan 16 tuisgaan.

Ilze B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik.

Dankie vir 'n lekker kuier!

Roy H - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, skoon, netjies en veilig.

Ek sal enige dag Cedarlaan aanbeveel! Cedarlaan is 'n volledige gastewoonstel wat in 'n stil voorstad is. Dit is lekker privaat en 'n mens voel sommer tuis en veilig.

Alan B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, stil en rustig en waarde vir geld.

Ek sal dit beslis aanbeveel.

Ruan L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan L
Saam met vriende

Baie netjiese geriewe.

Lekker braai en kuier-huisie!

Bert G - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons drie met ons hondjies het vir 12 dae gebruik gemaak van die fasiliteite by Cedarlaan 16.

Dit was voorwaar 'n "lekke" ervaring. Die geriewe is uitstekend en het ons die geleentheid gegee om te ontspan, te rus en met die hondjies te speel - by Cedarlaan 16 en op die strand.

Leandi B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi B
Gesin met klein kinders

Kan glad nie kla oor die verblyf nie.

Mense was baie gasvry en het baie ekstra dingetjies gedoen soos koffie melk en suiker gehad asook lekker choccies op ons bed met die aankoms. Die Sondag was daar beurtkrag en tot ons verbasing was daar tot 'n kragopwekker. Die dame het ons ook verskaf van 'n kot vir die baba wat ons bagasie minder gemaak het. Sal definitief die plekkie aanbeveel en sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak.

Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarlaan 16, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0MzljZThmLTM2NDItNDFlYy04YTk5LTY1ODQ3NDAxYzI5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 6 persone) 19 5 1 5 16 Cedar Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.020886687873 24.925402331352
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za