Ceelee's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ceelee's Place is in die stil buurt van Universitas naby die N1 en naby Bloemfontein se middestad en die universiteit geleë.

Dié selfsorg-eenhede is smaakvol versier. Daar is 4 slaapkamers en 1 woonstelletjie (Eenheid 1) beskikbaar.

Die selfsorg-eenhede bied elkeen slaapplek vir tot 4 gaste. Dié elegante eenhede het elkeen 'n moderne en suite-badkamer, 'n yskas, mikrogolfoond, stofie, ontbythoekie, DStv, lugversorging, 'n ketel en eetgerei. Ons het internet beskikbaar op versoek. Die eenhede lei elkeen uit na die stil en rustige tuin met 'n oorvloed van voëls. Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe beskikbaar op die perseel.

Ceelee's Place is net 'n klipgooi van die Mimosa Mall, Mediclinic, Universitas Hospitaal, Universiteit van die Vrystaat, Grey College, UNISA, Universitas Laerskool, Jim Fouche-skole, Spar en Universitas Oefenbof af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ceelee's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za