4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Vergesig Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ceeport 2 is 'n knus eenheid op die grondverdieping van die eienaar se huis in Pearly Beach. Die verblyf is naby strande, restaurante en besienswaardighede.
Hierdie eenslaapkamer-eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n stapelbed vir 2 kinders in die leefarea.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, ketel, konveksie-oond, breekware en eetgerei toegerus. Verder het die eenheid 'n etenstafel emt sitplek vir 4 en 'n gemaklike rusbank. Gaste het toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Die area bied verskeie aktiwiteite soos haaihokduik, bootritte na Dyer-eiland, wynroetes en voetslaanroetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Stapelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Vergesig Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Ceeport 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Vergesig Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang