Warrenton Akkommodasie by Central Hotel Warrenton | LekkeSlaap
+29

Central Hotel Warrenton

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 40, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Central Hotel Warrenton is van die N12 af tussen Kimberley en Vryburg geleë en bied gerieflike verblyf in verskeie kamers.

Gaste kan een van 7 kamers bespreek wat dubbelbeddens of enkelbeddens óf albei het. Elke kamer het ’n privaat badkamer met ’n bad of 'n stort. Die kamers het elkeen lugversorging of 'n waaier asook ’n TV met DStv. Koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar en die kamers word daagliks skoongemaak.

Die hotel het ’n restaurant waar gaste heerlike etes kan geniet asook ’n kroeg vir ’n bietjie ontspanning ná ’n lang dag. Gaste kan die braaigeriewe en die swembad gebruik (binne seisoen). Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Daar is verskeie besienswaardighede in Warrenton soos die Old Sluice en die waterwiel, asook die historiese geboue in die dorp of die pragtige ou stoomlokomotief.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 1 resensie vir Central Hotel Warrenton
Netheid
2.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Uysstraat 40, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Warrenton Noord-Kaap
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 40, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3NzAzNjI3LWNiOTgtNGI1NS04YmRiLTUzYTZjNjM0MzczYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 40 Uys Street Warrenton 8530 Noord-Kaap 086 999 0018 08:00-21:00 10:00 -28.115059531546 24.845800461308
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za