Centre Court B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Centre Court B&B is in die gesogte voorstad Durban-Noord, oorkant die Athlonebrug en noord van die Umgenirivier, geleë. Dit is slegs 5 km vanaf Durban se middestad. Die gastehuis is sentraal geleë en bied maklike toegang tot hoofroetes soos die M4, N2 en N3 wat dit gerieflik maak vir beide sakereisigers en vakansieganger wat verblyf in Durban of Umhlanga benodig.

Die verblyf beskik oor 7 gerieflike enkel- of dubbelkamers met lugversorging. Elke kamer het privaat en suite-badkamergeriewe, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies, haardroërs, elektroniese kluise, TV, muurproppe vir die laai van selfone/rekenaars en volledig toegerus met gaste geriewe om jou verblyf by ons so gerieflik moontlik te maak.

'n Hartlike Suid-Afrikaanse ontbyt en gesondheidsontbyt word in die eetkamer of op die veranda bedien, wat oor die tuin en koi-dammetjie uitkyk. Halaal- of Hindoe-ontbyte word op versoek bedien. Ons het ook WiFi in al ons gemeenskaplike areas.

Centre Court B&B is sentraal geleë, naby Durban se middestad, La Lucia en Umhlanga se middestad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Centre Court B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za