8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Da Gama Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cera is 'n ruim dubbelverdieping-strandhuis met slaapplek vir 8 mense in Kaap St Francis.
Die eenheid is stapafstand vanaf die strand en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers op die grondvloer.3 van die kamers is ingerig met dubbelbeddens en 1 met 2 enkelbeddens, die hoofslaapkamer beskik oor 'n bad en 'n stort en die res van die badkamers slegs storte.
Die ruim oopplan-kombuis op die 1 ste vloer is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Maaltye kan om die groot etenstafel geniet word. Die sitarea is ingerig met 'n TV met DStv en die leefarea bied toegang tot 'n dek met 'n uitsig oor die dorp, vuurtoring en gedeeltelik oseaan. Daar is beskutte braaigeriewe en parkeerplek vir 2 voertuie in 'n motorhuis beskikbaar.
Kaap St Francis bied verskeie besienswaardighede soos die Kaap St Francis- en Seal Point lighuise. Gaste kan ook voetslaan of branderplankry. St Francisbaai is net 6 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carlien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Da Gama Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Cera het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Da Gama Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang