Margate Beach Akkommodasie by Cerf 6 Margate | LekkeSlaap
+10
+10

Cerf 6 Margate

Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoonstraat 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cerf 6 Margate is in 'n woonstelblok 200 m van Margate se strand af geleë.

Die woonstel bied slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n skuifdeur wat na 'n balkon lei. Die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed met 'n enkel-uittrekmatras. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n ontbyttoonbank met leerstoeltjies en dit is met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel en broodrooster toegerus. Skuifdeure lei na 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte vanuit die sitkamer.

Gaste kan van die vermaaklikheidsarea op die dak gebruik maak. Dit het 'n braai-area en 'n swembad. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Die woonstelblok is net 200 m van Margate se strand af geleë en daar is baie restaurante, wegneemeetplekke, kroeë, nagklubs, 'n visvanghoof en 'n gewilde strand. Dit is ook uit die gewoel van die middedorp geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Cerf 6 Margate sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lagoonstraat 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoonstraat 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiOGVlNTZkLWYwNTktNGMxYi05MDRlLTg0NWFjOTFhOGRjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 3 Lagoon Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.859181583563 30.371659791417
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za