C’est la vie
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Ridge Road, Marina Beach, KZN South Coast, 4281, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
C’est la Vie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis wat aan die Suidkus, KwaZulu-Natal geleë is, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale.
Buite het gaste toegang tot 'n buitelugtafel en stoele vir 2, ideaal vir 'n romantiese ete onder die sterre terwyl hulle die rustige omgewing ten volle benut.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf. Die eiendom is in 'n natuurlike bewarea geleë en is een kilometer van 'n blouvlagstrand af.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Ridge Road, Marina Beach, KZN South Coast, 4281, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Ridge Road, Marina Beach, KZN South Coast, 4281, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang