+54
Selfsorg in Outeniqua Strand

C'Est La View

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Meelogie Avenue, Outeniqua Strand, 6525, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

C’Est La View is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Outeniqua Strand. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp in die Tuinroete kan verken en geniet.

Die hoofhuis bied slaapplek vir tot 12 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers, elk toegerus met 'n bad of 'n stort en 'n toilet. Slaapkamers vier en vyf deel 'n gemeenskaplike badkamer. Die boonste area beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, terwyl 'n kombuisie onder beskikbaar is. 'n Wasgoedkamer is ook bo beskikbaar vir gaste se gerief.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit drie slaapkamers. Slaapkamers een en twee is bo geleë en deel 'n gemeenskaplike badkamer. Slaapkamer drie is onder geleë en beskik oor 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die boonste area bied 'n volledig toegeruste kombuis, terwyl die wasgoedgeriewe onder geleë is.

Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar, met 'n UPS.

Gaste het toegang tot ruim balkonne met buitemeubels, pragtige uitsigte en braaigeriewe. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Outeniqua-strand is ongeveer 900 m weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. George-lughawe is ongeveer 15 km weg. Ander naburige dorpe soos Groot-Brakrivier, George en Mosselbaai kan maklik bereik word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 24 Meelogie Avenue, Outeniqua Strand, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 3 060
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 060
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 060
per nag (plek vir 6)
Bespreek

24 Meelogie Avenue, Outeniqua Strand, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e283ccff4390647387bf45ed859e4e0340e3eaf40a6e4e3e0bc1aa64785c0a8387229a4cd0dac3564c4eed54a3575d75e81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 060 per nag (plek vir 6) 24 Meelogie Avenue Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.046939445376 22.291762747707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang