Chaka Sands 15
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chaka Sands, Ocean-rylaan 19, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 019 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Chaka Sands 15 is 'n gesinsvriendelike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in 'n gewilde kompleks en spog met direkte strandtoegang in Chakas Rock. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en is stapafstand vanaf gewilde kafees.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n slim-TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste gastebadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak en die tweede gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n mediaboks waar gaste met hul eie aantekenbesonderhede Netflix of DStv Now kan stroom. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Let dat 'n kluis nie beskikbaar is nie.
Glasstapeldeure lei na 'n klein, privaat stoep met 'n braai-area en 'n lieflike see-uitsig. Veilige parkeerplek is in die kompleks op 2 oop parkeerplekke beskikbaar. Daar is nie 'n swembad in die kompleks nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 72
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Chaka Sands, Ocean-rylaan 19, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chaka Sands 15 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chaka Sands, Ocean-rylaan 19, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal