6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Chaka Sands, 19 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Chaka Sands 15 is 'n gesinsvriendelike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in 'n gewilde kompleks en spog met direkte strandtoegang in Chakas Rock. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en is stapafstand vanaf gewilde kafees.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n slim-TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste gastebadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak en die tweede gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n mediaboks waar gaste met hul eie aantekenbesonderhede Netflix of DStv Now kan stroom. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Let dat 'n kluis nie beskikbaar is nie.
Glasstapeldeure lei na 'n klein, privaat stoep met 'n braai-area en 'n lieflike see-uitsig. Veilige parkeerplek is in die kompleks op 2 oop parkeerplekke beskikbaar. Daar is nie 'n swembad in die kompleks nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 391
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Chaka Sands, 19 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chaka Sands 15 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Chaka Sands, 19 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang