Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chaka Terraces 19

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tertius Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Chaka Terraces 19
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hazel B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel B

Great value for money.

Fantastic stay, host is extremely supportive, available and politely responsive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Gesin met klein kinders

Baie lekker, elke sent werd. Mooiste uitsig oor die see, op die strand.

Die plek is lekker geleë naby alle restaurante, winkelsentrums, strande. Baie netjies en goed ingerig vir 6 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chaka Terraces 19 se terugvoer

Bly om te hoor julle het lekker gekuier.
Groete
Tertius

Chaka Terraces 19
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan H
Gesin met klein kinders

Baie goed.

Het baie lekker gebly. Ek dink net die dubbel beddens moet vervang word. Het glad nie lekker geslaap nie. Sal ook die woonstel met 'n smart TV toerus sodat kinders kan fliek kyk in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chaka Terraces 19 se terugvoer

Hi Riaan. Goeie voorstel sover dit die 'smart TV' betref - sal dit oorweeg. Ons het tans nog volle DSTV vir flieke, nuus en sport. Dit lyk egter of DSTV nie meer so baie aftrek kry nie? Jammer om te hoor dat die matrasse nie aan julle verwagtinge voldoen nie. Sal volgende keer wanneer ons self weer in ons plek vakansie hou, bietjie 'toets'.

Chaka Terraces 19
Hugo W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantasties sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chaka Terraces 19 se terugvoer

Baie dankie Hugo!

Chaka Terraces 19
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 35, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cb351526d83c7cfee1af4667aa3f23232c49f2da668fe2d4cfed176e879e3c2c4c4f16c5806a9d7e7659bc87c520b9d159b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 35 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.5121445 31.2314374
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem