Chakas Cove 34

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R406.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook in die eenheid is verbode.

Tariewe sluit linne, handdoeke en 'n standaarvertrekskoonmaakdiens in. Gaste ontvang 'n verwelkomingspakkie met tee, koffie, toiletpapier, skottelgoedseep, handseep, stortjel en lyfroom.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen ekstra koste. Gaste ontvang 'n komplimentêre skoonmaakdiens met skoon linne en handdoeke op die 8ste dag van verblyf.
Addisionele linne- en handdoekruildienste is beskikbaar teen ekstra koste.

Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Let asb. dat hierdie eenheid slegs geskik is vir gesinsbesprekings vir maksimum 6 gaste.

Let asb. dat gaste nie op Kersdag en Nuwejaarsdag sal kan in- of uitklok nie.

Die verblyf is streng geskik vir gesinsvakansieverblyf en besprekings vir groepe van gaste onder die ouderdom van 25 en besprekings vir Matric Rage-vakansies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 993
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 993
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 993
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chakas Cove, 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21ef1ae9800123d9df02215b113bf630ee49be747a8038685425263fa6f7dc5582165794d67a6234cbda8645c54d8a55e5bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 993 per nag (plek vir 6) Chakas Cove 43 Ocean Drive 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.5143702 31.2309119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang