LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+28
Selfsorg in Shaka's Rock

Chakas Cove 53

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Joe M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Perfect place to relax and unwind. Awesome accommodation, clean and neat place with breathtaking views. Helpful and willing agents keep you informed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Chakas Cove 53
Thank you so much for your wonderful review! We are delighted to hear that you enjoyed your stay and found the accommodation clean, neat, and relaxing, with breathtaking views. It was our pleasure to assist you and keep you informed throughout your stay. We truly appreciate your kind words and would love to welcome you back again in the future! Kindest regards, Ballito Accommodation

Marinda H
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Béste see-uitsig. Sjoe, uitsig! Lekkerste seevakansie nog. Baie dankie aan eienaars en Ballito Accommodation.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Chakas Cove 53
Good day, Thank you so much for your lovely feedback. We are delighted to hear that you enjoyed the view and had such a wonderful seaside holiday. We truly appreciate your kind words and will be sure to pass your thanks on to the owners and the accommodation team. We hope to welcome you back again soon. Kind regards, Bridget

Carla N
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Loopafstand van strand en seeswembad. Heerlik gebly by Chakas Cove 53. Het ons eie koffiemasjie gevat, want ons hou van lekker koffie, maar op die hoek van Chakas Cove se ingang is die lekkerste cafe, Salt. Lekkeste koffie, gebak en pizzas. Die cafe asook die strand is loopafstand, nie nodig om na groot strande te ry. Die kinders het ook lekker gewem in die getij-swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Chakas Cove 53
It was a pleasure hosting these guests. We will definitely host them again. Regards, Bridget

Denise K
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.4
Jul 2026

Uitsig is 110%. Mooiste uitsig. Woonstel is basies maar alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito Accommodation
Chakas Cove 53
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is baie bly dat jy die uitsig geniet het en alles gevind het wat jy nodig gehad het vir 'n gemaklike verblyf. Ons hoop om jou weer binnekort by Ballito Accommodation te verwelkom. Groete

Hester M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig en vredevolle natuurskoon see uitsig. Die see uitsig is asemrowend en 'n rustige area. 'n Gasbraaier op die veranda sou aangewese gewees het. As oor die pad beweeg daaroor. Trappe mag 'n uitdaging wees vir ouer mense op en af, maar die strand is loopafstand daarvandaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Chakas Cove 53
It was a pleasure hosting these guests. We will definitely host them again. Regards, Bridget

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 470

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R1 497
10 % AF
R1 497 R1 348
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 497
10 % AF
R1 497 R1 348
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 497
10 % AF
R1 497 R1 348
per nag, vir 4 mense
Bespreek

43 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:30

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc85ddd75d2bc6bc3b1925755b072295d3860645cb5041a328b916870760fa49e648e42f1a24f1569265c13fee411f69df58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 497 nouVanaf R1 348 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 43 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:30 -29.51465260629 31.23079387969

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang