4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 43 Ocean Drive, Ballito, 4399 , KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Chakas Cove 5 is tussen Ballito en Salt Rock in Chakas Rock aan die Noordkus van Ballito geleë. Gaste word deur asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan omring. Die susterkompleks oorkant die pad bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, speelarea vir kinders en 'n muntwassery.
Chakas Cove 5 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n slim-TV met DStv Compact-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeur lei na 'n stoep met gasbraaigeriewe en 'n etenstafel. Veilige, onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die susterkompleks oorkant die pad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 390
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 43 Ocean Drive, Ballito, 4399 , KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chakas Cove 5 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Ocean Drive, Ballito, 4399 , KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang