Chakas Rock Chalet 16
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Chakas Rock Chalet 16 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, Ballito, en is net 600 m vanaf Thompson's Bay-strand en naby Salt Rock- en Perissabaai-strande.
Dié eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep. Verder is daar 'n verskeidenheid gemeenskaplike geriewe binne die kompleks, insluitend 'n swembad, braai-area, putt-putt-baan, speelarea vir kinders, 'n reuse skaakstel, tennisbaan, muurbalbaan en veilige onderdakparkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang