LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24
Selfsorg in Shaka's Rock

Chakas Rock Chalets 22

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 8 Okt 2026 tot 22 Des 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:30
  • 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Chakas Rock Chalets 22 is 'n selfsorg-eenheid in 'n gesinsvriendelike kompleks in Shaka's Rock, met see-uitsigte en gerieflike toegang tot die strand.

Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en lugversorging, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier het. Die gedeelde badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met sitplek en 'n TV, 'n eetarea en 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die patio bied braaigeriewe en see-uitsigte.

Kompleksgeriewe sluit in 'n gemeenskaplike swembad, kinderbad, tennisbaan, muurbalbaan, speelgronde en wasgoedgeriewe.

Gaste het toegang tot 1 onderdakparkeerplek sowel as gasteparkering. Die strand is oorkant die pad van die kompleks geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 469

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chakas Rock Chalets 22 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 723
10 % AF
R1 723 R1 551
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 723
10 % AF
R1 723 R1 551
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 723
10 % AF
R1 723 R1 551
per nag, vir 4 mense
Bespreek

68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:30
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e199d066ee95d7fba7166ad77fdc82dbb7a0563c07add0ac96d0e170b25dac0117a9b36bd236d15c0e3493b30a341e24c2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 723 nouVanaf R1 551 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 68 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:30 -29.517128611571 31.228620373051