Chaka's Rock Chalets 56
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Chaka's Rock Chalets 56 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek aan die Dolfynkus aangesien die kompleks 'n uitnodigende swembad het.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die knus oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié leefarea lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe. Gaste het volle toegang tot die oord se geriewe, insluitend putt-putt, 'n swembad, 'n reuse-skaakbord en 'n kinderspeelarea. Die verblyf is 5 minute se ry vanaf die strand, winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang