Chamomile Waterside

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chamomile Waterside is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Marina Da Gama, Muizenberg. Die perseel is op die Zandvlei Natuurreservaat, langs die waterweg geleë. Dis lowerryk en bied verskeie voëllewe. Gaste kan reël om een van ons watervaartuie te gebruik om die natuurreservaat te verken. Daar is 'n roeiboot of kano. Gaste kan ook net onder die wilgerboom op die groot terras by die jetty ontspan.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee opvoubeddens kan in die leefarea voorsien word. Die badkamer het 'n stort. Die goed toegeruste kombuis het die nodige toebehore, breekware en komplimentêre tee en koffie.

Die sitkamer het banke en 'n TV en die leefarea bied toegang tot die binnehof agter waar gaste die uitsig oor die rivier kan bewonder. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Die perseel is 4 km vanaf Surfers Corner by Muizenberg se strand, waar daar vele restaurante en winkels is om te besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Chamomile Waterside sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Dubbelbed
1 x Slaapsaalbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chamomile Waterside gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za