Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chamonix 16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Collison-straat, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Chamonix 16 is ’n selfsorg-duplekswoonstel binne 'n veilige kompleks in Manaba Beach, Margate. Hierdie kompleks is stapafstand van die Blouvlagstrand en 'n ideale vakansieligging om die area se besienswaardighede te verken.

Hierdie dubbelverdieping-woonstel word via trappe bereik en is naby die eenheid se toesluitmotorhuis. Dit bied verblyf aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers.

Op die eerste verdieping: Die hoofslaapkamer het lugversorging en ’n koningingrootte-bed, asook ’n en suite-badkamer met ’n bad. Die tweede slaapkamer het lugversorging en 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer, wat ’n stort en bad het. Daar is ook 'n hoofsitarea en kombuis. Die goed-toegeruste kombuis het ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, roomysmasjien en skottelgoedwasser. Die oopplan-sitarea het banke en ’n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-klankstelsel.

Die vierde slaapkamer is op die boonste verdieping en het ’n koningingrootte-bed met lugversorging en 'n derde badkamer met 'n stort. Daar is ook ’n klein sitarea met 'n TV en DStv-kanale, 'n eetarea en kombuisie op die boonste verdieping.

Die sitarea het skuifdeure wat na die balkon lei, waar daar stoepmeubels en gasbraaigeriewe is. Dit bied ’n 180°-uitsig oor die see en sonsopkoms.

Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Chamonix 16 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Chamonix 16
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • 1 Collison-straat, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chamonix 16 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Collison-straat, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2df48b509bce84b85202394bca3af91bf4cebb8d762c022f1b4b1c91fc505a7c574bd40ababf063c7d5d417a841dbb3cff87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1 Collison Street Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.854219416637 30.38085921407
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem