8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 85 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Chardonnay 2 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat net 'n entjie vanaf die pragtige Uvongo-hoofstrand is.
Dié woonstel is op die grondverdieping. Dit bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort. Die eerste en tweede slaapkamer, asook die sitarea het plafonwaaiers.
Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Openview-kanale. Die sitarea lei na 'n lieflike onderdakstoep met 'n fantastiese see-uitsig en is perfek vir gaste om te ontspan en die rustige atmosfeer te geniet.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en daar is veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie op die perseel beskikbaar. Die nabyheid van die strand, winkels en restaurante dra by tot hierdie woonstel se gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Lance Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 85 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chardonnay 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
85 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang