Chargo Game Reserve and Boutique Lodge
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R58, Van Wyksfontein Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Chargo Game Reserve and Boutique Lodge is op 'n wildsplaas 30 km vanaf Colesberg en die lodge kombineer warm Suid-Afrikaanse gasvryheid met die Karoo. Gaste kan loop waar hul voorwaders eeue gelede gelede geloop het, terwyl hulle die skoon Karoo-lug inasem. Hulle kan ook 'n wildrit in 'n oop voertuig geniet en die uitsig uit die kamer aanskou.
Luukse verblyf word in verskeie deluxe-kamers met antiekeware aangebied. Die badkamer het sterk waterdruk en daar is 'n bad of 'n stort. Daar is ook gesinskamers met slaapplek vir 3 of 5 gaste. Elke kamer het 'n gemaklike bed met gehaltelinne, tee- en koffiemaakgeriewe, bottelwater met aankoms en gratis WiFi. Die verblyf sluit 'n driegang-aandete en 'n volledige Engelse ontbyt in en die kamer word saans voorberei.
Word wakker met die Karoovlaktes voor jou, voëls wat sing en diere wat voor jou wei. Die oorspronklike huis op Van Wyksfontein Plaas is in die vroeë 1800's gebou en is 'n geskiedkundige monument.
Chargo Game Reserve and Boutique Lodge is 'n instansie met fantastiese gasvryheid wat 'n onvergeetlike ervaring sal bied. Ons tuisgemaakte maaltye, warm gasvryheid, gerieflike kamers en pragtige uitsigte dra alles by tot dié ervaring.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R58, Van Wyksfontein Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Chargo Game Reserve and Boutique Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Transgariep Noord-Kaap
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R58, Van Wyksfontein Plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang