Dullstroom Akkommodasie by Charilo Guest House | LekkeSlaap
+23

Charilo Guest House

23 resensies
Gastehuis
Koningingrootte-kamer
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die koningingrootte-kamer het slaapplek vir maksimum 2 gaste in 'n gemaklike koningingrootte-bed en het ook 'n volledige en suite-badkamer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer.

Belasting en Ekstras

Kinders en troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook is verbode. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Koninggrootte-kamer
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het ’n koninggrootte-bed, sekere DStv-kanale, ’n en suite-badkamer, 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Rook is verbode. Kinders en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer.

Belasting en Ekstras

Kinders en troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook is verbode. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkamer
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n klein kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Rook is verbode. Kinders en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

TV en kaggel. Geen hout word voorsien nie.

Belasting en Ekstras

Kinders en troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook is verbode. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié selfsorg-huis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers met en suite-badkamers wat storte het. Eeen kamer het ’n koningingrootte-bed en die ander kamer het ’n dubbelbed. Die eenheid het ’n oopplan-leefarea met kaggel en DStv met sekere kanale. Daar is ’n kombuis wat goed toegerus is, ’n buitebraai en veilige parkeerplek. Rook is verbode. Kinders en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorghuis met DStv en kaggel. Geen hout word voorsien nie.

Belasting en Ekstras

Kinders en troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook is verbode. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Machteld-straat 115, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp76UElhxwXhuxgw3ZmIpPuGqMrlHkNTn2b21eoC1scAC1Y4bp8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 115 Machteld Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -25.4161286 30.1083334
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za