+19
Selfsorg in Sunninghill

Charming Hideaway @ Waterfall

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Chas A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very neat and equipped with everything. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Achmat S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Love the quiet and safety. Peaceful and relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naasif A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Excellent. My stay was very relaxing and the location was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martinette M
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Gemaklik en goed geleë. Baie lekker. Pragtige kompleks. Mooi woonstel. Sal dalk net voorstel vir 'n bankie of iets in kamers vir tasse.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Caren V
Kort verblyf
3.6
Feb 2026

Nie baie lekker nie. Woonstel baie netjies, maar baie warm. Daar was geen aircon of waaiers. Die beddens se laken en kussingslope was nie gestryk nie. Tweede aand geen krag waar wooneenhede rondom krag gehad het. Ons het nodig gehad om 'n suurstofmasjien te laai aangesien my dogter met 'n kardioprocedure in die hospitaal was. Was dus afhanklik van krag. Het die bestuurder gebel en ge-whatsapp, maar hy het nie teruggekom nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Motsoaledi Neo
Charming Hideaway @ Waterfall
Beste Caren, Baie dankie dat jy jou ervaring gedeel het. Ons waardeer eerlike terugvoer. Ons is jammer dat die woonstel warm was tydens jou verblyf. Soos vooraf gekommunikeer toe jy twee weke voor inklok navraag gedoen het, beskik die eenheid nie oor ‘n lugversorger nie. Ons probeer altyd vooraf duidelik wees hieroor sodat gaste ingeligte besluite kan neem. Rakende die kragonderbreking: dit het plaasgevind tydens ‘n onvoorsiene voorval waar ‘n substasie in die omgewing aan die brand geslaan het tydens beurtkrag. Ons het deurlopend opdaterings gedeel soos ons dit ontvang het. Die breër situasie is binne ongeveer twee ure opgelos en die krag is herstel. Ons verstaan egter dat julle in daardie stadium afhanklik was van elektrisiteit vir ‘n suurstofmasjien, en ons het opreg empatie met julle omstandighede, veral met jou dogter se gesondheid. Wat die kommunikasie betref: ons doen altyd ons bes om oproepe en boodskappe so spoedig moontlik te beantwoord. Indien daar enige vertraging was, vra ons om verskoning – dit was beslis nie ons bedoeling om julle sonder terugvoer te laat nie. Ons neem ook kennis van jou kommentaar oor die linne en sal dit intern aanspreek om te verseker dat ons standaard konsekwent gehandhaaf word. Ons wens jou en jou dogter alles van die beste toe en vertrou dat haar herstel goed verloop.

Anna K
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Was baie lekker. Dis rustig as jy op die stoep sit, sal jy nie sê jy is in die stad nie. Ons het lekker gebly. Net jammer daar was nie genoeg toiletpapier nie, en toe ek vra, sê hulle ek moet by die winkel gaan haal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lekker, veilig en skoon. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderful, will be back. Very pleasant, apartment very clean, very comfortable beds. Kitchen up to date.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kabir C
1 nag Besigheidsreis
4.4
Okt 2025

It was peaceful and convenient. The host was understanding as well. Would recommend. It was peaceful and convenient. The host was understanding as well. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Motsoaledi Neo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 030
15 % AF
R 1 030 R 876
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 030
15 % AF
R 1 030 R 876
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 030
15 % AF
R 1 030 R 876
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Spitfire Street, Sunninghill, 2157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaa0826ee5dbd66e6ab98bdd77929dec7f300e70e46f76b8b3dd5e4e974f1abc317e1c9acd083721110753c1e8f952762298?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 030 nouVanaf R876 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 4 Spitfire Street Sunninghill 2157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.030611024024 28.079516017791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang