Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chateau de Bosveld

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Chateau de Bosveld
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mike N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike N
Saam met vriende

Rustig en gerieflik.

Die huis is goed uitgelê en toegerus. Dit is baie gerieflik en rustig op die plaas, die regte plek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena A
Besigheidsreis

Lovely place with friendly hosts.

Well equipped house and great location. Will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n pragtige huis en so rustig, het heerlik gekuier, baie dankie.

Die huis is so pragtig gemeubileer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau de Bosveld se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier on julle te huisves.
Karien.

Chateau de Bosveld
Marna P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marna P
Saam met vriende

Baie lekker plek. Waarde vir geld en goed geleë.

Ons het baie lekker hier gebly. Naby genoeg aan die dorp as jy iets sou nodig kry. Ruim vertrekke. Ideaal vir 'n naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
V Alerie H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
V Alerie H
Gesin met klein kinders

Super place to stay.

Clean, well equipped, had a wonderful time there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie plek om te bly.

Skoon, toegeurs, het 'n lekker tyd gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau de Bosveld se terugvoer

Thank you for your great review. Wonderful to know you enjoyed your stay and it was a pleasure having your group here.

Chateau de Bosveld
Leonie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en baie mooi.

Dis 'n baie mooi, rustige atmosfeer, mens kan maklik afskakel en van die dolle gejaag vergeet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau de Bosveld se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Was 'n voorreg om julle in ons huis te ontvang.

Chateau de Bosveld
Andre L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre L
Gesin met tieners

Dit was sonder moeite.

Al wat ek kritiek kan lewer is dat die bordjie gedurende die aand moeilik was om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chateau de Bosveld se terugvoer

Dankie Andre vir jou terugvoer, ons sal aandag gee aan sigbaarheid van naambord.

Chateau de Bosveld
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaalwater-plaas, gedeelte 25, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmNejCwykM6TWMv4n1D02phWDyLvY2yeOpRqJ8GFX07HK0WtPrV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Vaalwater Farm, Portion 25 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -24.310771698745 28.122712311016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem