Chateau Salmichele Farm
6 gaste
4 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm 473, Hekpoort, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Chateau Salmichele Farm skuil tussen 2 van die wêreld se oudste bergreekse, die Magaliesberge en die Witswaterberge. Dit is ook naby die Wieg van die Mensdom op die Magalies Meander.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 'n badkamer wat 'n bad, toilet en 'n wasbak het. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die ander 2 slaapkamers het elk 'n enkelbed.
Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n knus kaggel en boeke om te lees.
Die tuin spog met plaaslike blomme en wild, asook 'n dam wat gereeld deur die kuifkopvisvanger besoek word. Meer as 30 inheemse voëls is gereeld te sien en af en toe word die bloukraanvoël en paradysvlieëvanger ook raakgesien.
Soggens word gaste saam met die hane se gekraai wakker en het hulle die geleentheid om skape, bokke en koeie te versorg, wat tot 'n ware plaas-ervaring bydra. Daar is ook blouapies, muishonde, eekhorings, meerkatte en, natuurlik, rooibokke en gemsbokke op die plaas.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm 473, Hekpoort, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 473, Hekpoort, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang