Chateaux Desvaux
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Link Road, South Sands 2, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
-
POA
Beskrywing
Chateaux Desvaux is 'n huis in die tropiese bos van die Suidkus se Vrylandpark, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf net 'n entjie se stap vanaf die strand. Dit is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n ontspanne strandwegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n TV en gemaklike rusbanke. Die huis lei na 'n stoep met sitplek en buitebraaigeriewe.
Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis is ook naby winkels, restaurante en spa's.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Link Road, South Sands 2, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Link Road, South Sands 2, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang