6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 8, Kalkheuvel Farm, Mogale City, 1739, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Cheerful Farmhouse is 'n drieslaapkamer-vakansiehuis in die hartjie van die Wieg van die Mensdom tussen volkaniese rotsformasies in Gauteng. Die verblyf bied slaapplek aan 6 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Beide slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die plaashuis het 'n tradisionele styl en het 'n opwaskamer en kombuisgeriewe soos 'n mikrogolf, gasstoof, yskas, broodrooster, ketel, menger en meer. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n knus kaggel.
Die huis word met plantspesies en wildlewe omring. Gaste kan op die stoep braai of in die Jacuzzi ontspan. Snags kan gaste jakkalse en leeus van die leeuplaas naby hoor. Koedoes, elande, sebras en bosvarke loop vrylik hier rond.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christiaan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 70
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Plot 8, Kalkheuvel Farm, Mogale City, 1739, Gauteng
- Gaste dink Cheerful Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 8, Kalkheuvel Farm, Mogale City, 1739, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang