Cheerio Trout Fishing Holiday Resort
Opsomming van Resensie
Wouda D - Apr 2022
Gemiddeld
Heerlike rustige naweek, pragtige ligging & uitsig.
Susan O - Mrt 2022
Gemiddeld
Heerlik in rustige woud.
Estie S - Mrt 2022
Gemiddeld
Skoon en netjiese akkommodasie. Pragtige natuurskoon.
Hannah W - Jan 2022
Gemiddeld
Nice and quiet.
Sindie V - Jan 2022
Gemiddeld
Beautiful place.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Many thanks, Sindie, for your positive review. Appreciate it!
Hf D - Nov 2021
Gemiddeld
Dit is 'n baie mooi en rustige oord om te geniet.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie, baie dankie Hendrik vir jou goeie woorde.
Beste groete
Jady
Marèè M - Okt 2021
Gemiddeld
Verblyf is baie basies maar skoon en netjies.
Evert B - Okt 2021
Gemiddeld
Ons kuier by Cheerio Trout Holiday Resort was net wat ons nodig gehad het, goeie diens, goeie verblyf en 'n pragtige omgewing.
Irene T - Sep 2021
Gemiddeld
Was baie aangenaam. Dankie.
Andrew K - Sep 2021
Gemiddeld
Fantasties, die hart van die kloof.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Many thanks, Andrew for your positive review, much appreciated!
Ian M - Sep 2021
Gemiddeld
Flowers were fantastic.
Emmy L - Jul 2021
Gemiddeld
Fantastic
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Thank you so much Emmy for your good review.....much appreciated!!
Kind regards
Jady
Annelize H - Jun 2021
Gemiddeld
Vreedsaam, siele rus.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie, baie dankie Annelize for jou goeie woorde. Dit word waardeer.
Groete,
Jady xxx
Ilze R - Jun 2021
Gemiddeld
Dis 'n pragtige plek, mooiste natuurskoon. Yskoud, maar warm kaggel.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie, Ilze vir jou mooi woorde - dit word waardeer!
Izelle P - Jun 2021
Gemiddeld
Bitter mooi
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie Izelle vir jou goeie woorde, dit word heelwat waardeer.
Groete
Jady
Kobus M - Apr 2021
Gemiddeld
Ons het 'n kort tydjie daar deurgebring. Alles was netjies en skoon en Jady het moeite gedoen om te sorg dat ons tuis voel. Baie dankie.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Hallo Kobus
Baie dankie vir jul mooi woorde, dit word waardeer
Beste groete
Jady
Bennie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Aangenaam maar jammer vir Covid.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Hi Bennie
Ja, ons stem saam - die pad is ongelukkig sleg in plekke - Municipaliteit sal moet reg maak - "sooner than later"!
Beste groete
Jady
Nonnie V - Mrt 2021
Gemiddeld
‘n Lafenis vir liggaam en gees.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie, baie dankie Nonnie vir julle mooi woorde. Dit word waardeer.
Groete
Jady
Esmie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Ideaal geleë met inheemse bospaadjies.
Jh P - Feb 2021
Gemiddeld
A pleasant country stay amongst the trees.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Thank you Joe
Mosima P - Feb 2021
Gemiddeld
With the beautiful rainy weather and the lush kloof, a new and lovely partner.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Thank you Mosima, for your positive review, it is much appreciated.
Wayne S - Jan 2021
Gemiddeld
Brilliant. Totally relaxing. Amazing surroundings.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Thank you Wayne for your positive feedback. So appreciated. Look forward to having you back to visit in the not too distant future.
Warm regards
Jady
Theresa L - Jan 2021
Gemiddeld
Beautiful and peaceful environment.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Many thanks, Therese, for your positive feedback. So appreciated especially now in these difficult times we are going through.
Stay safe, well and happy.
Warm regards,
Jady from Cheerio
Nadine C - Des 2020
Gemiddeld
Lieflike omgewing en baie aktiwiteite.
Nicolene H - Nov 2020
Gemiddeld
Absoluut heerlik.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie Nicolene vir jou goeie resensie - dit word waardeer.
Beste groete
Jady
Martina B - Nov 2020
Gemiddeld
Rustig ten spyte van ’n paar dinge.
Lees meerElbie P - Okt 2020
Gemiddeld
Nie die kwaliteit waarvoor jy betaal nie.
Lees meerCheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Goeiemiddag,
Julle is die eerste gaste wat gekla het oor Waratah Cottage. Ons kom sterk aanbeveel deur AA Kwaliteitsversekering en het baie toekennings nou en in die verledge ontvang.
Magda V - Sep 2020
Gemiddeld
Asemrowende natuurskoon, vars onbesoedelde lug, stilte
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie, baie dankie Magda vir jou goeie resensie - ons waardeer dit vreeslik!
Vriendelike groete
Jady
Keith V - Sep 2019
Gemiddeld
Great break away weekend with exciting fly fishing.
Lees meerCheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Many thanks Keith for your positive review...so appreciated!
Patricia S - Jul 2019
Gemiddeld
Gerieflik.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie Pat vir u "mooi" woorde.....
Ina V - Jul 2019
Gemiddeld
Lieflike omgewing, uitsig is asemrowend.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie, Ina.
Sudalene S - Jun 2019
Gemiddeld
Heerlik verfrissend en ideaal vir ontspanning, sprokiesmooi.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie, baie dankie vir u mooi woorde Sudalene.
Ons waardeer dit.
Robbie L - Apr 2019
Gemiddeld
Ruim verblyfeenhede in die hartjie van die rustige en prentjiemooi Magoebaskloof omgewing.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie Robbie vir jou positiewe terugvoer wat grootliks waardeer word.
Pieter C - Sep 2018
Gemiddeld
Prentjiemooi en rustig.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie Pieter vir u goeie woorde.
Sasha H - Sep 2018
Gemiddeld
Baie lekker atmosfeer.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie, baie dankie vir u mooi woorde, ons waardeer dit!
Tony M - Aug 2018
Gemiddeld
Goed.
Adina D - Jul 2018
Gemiddeld
Netjies en skoon akkommodasie in rustige plaasomgewing.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie vir u mooi woorde, dit word waardeer.
Theuns S - Jun 2018
Gemiddeld
Rustig, verfrissend.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe woorde Theuns, dit word waardeer.
Betsie L - Jun 2018
Gemiddeld
Baie rustig en gemaklik, goed vir die siel.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie, dankie vir u mooi woorde. Hoop julle kom weer kuier!
Ella B - Mei 2018
Gemiddeld
Dit was wonderlik.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Thank you for your kind words Ella. Hope to see you again soon!
Kind regards
Jady
Ferdinand D - Mei 2018
Gemiddeld
Hemels.
Kosie M - Mei 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie, baie dankie Kosie vir u mooi woorde, ons waardeer dit.
Marissa L - Apr 2018
Gemiddeld
Lekker rus!
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Dankie Marissa.
Chris W - Nov 2017
Gemiddeld
Dit was baie lekker, daar is net 'n probleem met aanwysings na die kantoor toe, wat versteek is, so dit sal waardeer word as dit verander word.
Dons K - Okt 2017
Gemiddeld
Wat 'n pragtige plek!
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie vir u mooi woorde, Dons.
Helena L - Okt 2017
Gemiddeld
Was baie lekker daar, het dit baie geniet.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie Helena.
Vriendelike groete,
Jady
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort
Andre V - Sep 2017
Gemiddeld
Rustig!
Marinda V - Aug 2017
Gemiddeld
Aangenaam.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie, baie dankie Marinda vir u mooi woorde, ons waardeer dit.
Rohann V - Jul 2017
Gemiddeld
Oulik, mooi en vreeslik lekker.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Rohann, baie dankie vir u mooi woorde, ons waardeer dit.
Anita D - Jun 2017
Gemiddeld
Lekker "cosy" en netjies!
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie Anita vir jou positiewe resensie - dit word baie waardeer.
Vriendelike groete,
Jady
Vanessa V - Apr 2017
Gemiddeld
Beautiful weekend away, we will surely go again.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Thank you so much Vanessa for your positive review, much appreciated.
Kind regards,
Jady
Reandre L - Des 2016
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie, baie dankie Reandre vir julle "goeie" en positiewe woorde, ons waardeer dit.
Groete en 'n verspoedige nuwe jaar vir jou en jou familie.
Jady
Andries C - Des 2016
Gemiddeld
Rus vir die siel
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie Andries vir jou mooi, positiewe woorde, ons waardeer dit.
Groete en ons wens jou en jou familie 'n voorspoedige Nuwe Jaar!
Groete van, Jady
Werner B - Des 2016
Gemiddeld
Lekker wegbreek!
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie Werner vir jou mooi, positiewe woorde, ons waardeer dit.
Ons wens jou en jou familie 'n voorspoedige Nuwe Jaar!
Groete,
Jady
Annelie E - Aug 2016
Gemiddeld
Vrede in die bos.
Mark B - Mrt 2016
Gemiddeld
Rus vir die siel.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie Mark vir julle "mooi" woorde. Ons waardeer dit!
Steve B - Mrt 2016
Gemiddeld
Gemiddeld. Die plek kort TLC.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
You can never please everyone. This person stayed in a cottage that has had rave reviews before, yet he perceives everything to be average. Everyone to his own taste.
Susan O - Feb 2016
Gemiddeld
Dit was ongelooflik rustig en verfrissend vir die siel.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Baie, baie dankie Susan vir u positiewe woorde. Hoop ons sien julle weer!! Beste groete, Jady
Suzette S - Jan 2016
Gemiddeld
Beautiful and quiet.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Many thanks Suzette for your positive review, much appreciated.
Astrid A - Okt 2015
Gemiddeld
Peaceful and beautiful with warm and inviting hospitality.
Lees meerCheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Many, many thanks Astrid for your positive review. It is people like you that make us "smile" and happy to have such nice guests. We hope to see you again in the not too distant future. Warm regards, Jady
Anita R - Sep 2015
Gemiddeld
Baie goed geleë om Asaleas te geniet.
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort se terugvoer
Dankie Anita vir u positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer!
Cara F - Jul 2015
Gemiddeld
Cheerio Trout Fishing is hemel op aarde vir klein kindertjies.
Karen C - Mei 2015
Gemiddeld
Lieflike natuurskoon en pragtige ligging.
Jenny C - Apr 2015
Gemiddeld
Pragtige en rustige omgewing, verblyf skoon en netjies.
Dr Frik B - Mrt 2015
Gemiddeld
Ons het net vir die plesier daarvan 'n ompad vanaf Steelpoort deur Tzaneen terug huistoe en een nag in Magoebaskloof oorgebly.
Mauritz V - Des 2014
Gemiddeld
Beautiful surroundings and very comfortable accommodation!
Amy D - Jul 2014
Gemiddeld
Heerlik!
Hardus W - Mei 2014
Gemiddeld
Heerlik en romanties, die plek is pragtig.
Piet S - Mei 2014
Gemiddeld
Gerieflike verblyf in 'n baie mooi omgewing.
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cheerio Plaas, L4.1-pad, Langs die R71, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom