8 gaste
3 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Oaksrest Vineyards Guest Farm, Dwarsrivier, Ladysmith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Chenin Blanc Cottage @ Oaksrest Vineyards Gasteplaas is 'n ruim en smaakvol versierde huis wat op 'n wyn- en tafeldruifgasteplaas in die Klein-Karoo geleë is. Die kothuis is net buite Ladismith geleë en 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek saam met vriende en familie.
Dié huis bied gerieflike slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Pinotage Lake-area is stapafstand vanaf die kothuis waar gaste kan swem, piekniek hou, braai en visvang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Phillip Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 61
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Oaksrest Vineyards Guest Farm, Dwarsrivier, Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Chenin Blanc Cottage @ Oaksrest Vineyards Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Oaksrest Vineyards Guest Farm, Dwarsrivier, Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang