Cherry Blossom
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jo-Anne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 maande
Opsomming van Resensie
Yolandi M - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Jaco H - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir die geld, met lekker ontvangs.
Adele F - Apr 2024
Algehele gradering
Boere gasvryheid.
Monique V - Mrt 2024
Algehele gradering
Will book again.
Mareme D - Mrt 2024
Algehele gradering
Value for money.
Corlea V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, tuis gevoel.
Elmarie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Gerieflik ingerig. Netjies, skoon en veilig.
Andrich V - Feb 2024
Algehele gradering
Was lekker en rustig.
Chris B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik, lekker ruim badkamer en baie veilig. Vriendelike gashere.
Mariska V - Jan 2024
Algehele gradering
Ek en my man het oorgeslaap vir 1 nag. Ons het net 'n slaapplek gesoek aangesien ons na 'n troue toe is in Secunda.
Petrus S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustige area en het baie lekker gebly.
Jakes B - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies gerieflike parkering en vriendelike diens.
Adrie K - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier in 'n gerieflike, netjiese, veilige plek.
Elaine T - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Andre B - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvry, rustig en veilig.
Cherry Blossom se terugvoer
Baie dankie, waardeer opreg.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kommandant Oostehuizen-straat 3, Secunda, 2302, Mpumalanga