2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 618 Naledi drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Cherry Grove 2 is 'n oulike woonstel in Cherry Grove Piazza-sentrum in Dullstroom. Dit is sentraal en naby die dorp.
Hierdie eenslaapkamer-eenheid bied 'n uitsig wat jou 'n Toskaanse gevoel gee. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die slaapkamer het 'n knus kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is oorgenoeg kasruimte en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, oond, mikrogolf en basiese eetgerei en breekware toegerus.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Dullstroom bied verskeie aktitwiteite, soos perdry en visvang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 156
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 618 Naledi drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Cherry Grove 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
618 Naledi drive, Shop 5, Meander Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang