Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Grove 3

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 95

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 11 resensies vir Cherry Grove 3
Netheid
3.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.5/5
Jaun-pierre K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaun-pierre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

We enjoyed the stay very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaqueline B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqueline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir 2.

Dekor is baie mooi en die kaggel maak die eenheid lekker snoesig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roland K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Roland K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A most disappointing and unpleasant overnight stay.

Shower not working, tap in bathroom basin not working, light in toilet not working, very dusty, oil splatters on wall in kitchen area, thick dust on blinds. Nespresso machine not cleaned etc, etc. For the price charged, I expected above satisfactory accommodation. Do not try to contact Dullstroom Reservations after 13:00 on a Saturday, the phone just rings and rings until it cuts out. Dullstroom seems to be losing the flair it had a couple of years ago. I will not recommend any person to use Cherry Grove Apartments.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Grove 3 se terugvoer

Good morning Roland

I am very sorry to hear about your experience at Cherry Grove. The matter has been brought up to all relevant parties.
You mentioned in your complaint that you tried to call us at 13:00. However I was in the office on Saturday until 2pm and no call came through. During loadshedding and with bad weather telkom goes down so I can understand the missed call if you called the landline. Our afterhours number is listed on all platforms and is written big on the wall of our office. The only contact or communication I had directly with you over the weekend was when you went to "klerekas" to call me and that was around 14:30pm
Our number is on the envelope that your keys were in as well and had you called me once you picked up the issues, I could've solved the problem then.

I hope this experience did not put you off Dullstroom and that you will come and visit our beautiful town again.

Cherry Grove 3
Mandie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en jul sien ons weer.

Ons en ons getroude seun het in twee eenhede gebly, 3 en 6. Dekor pragtig, maar badkamers kort aandag met teëlwerk. Het verneem hulle gaan aan dit werk. Goed toegerus en die kaggels is 'n groot plus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, die rustigheid en netheid is vir seker 'n wenner. Dit was so 'n goeie wegbreek van ons besige leefstyl af. Sal definitief nog 'n paar keer gaan inloer.

Pragtig uitgerus met die regte Italy-gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely little apartment near the edge of town.

A bit noisy but otherwise really lively setting and enjoyably safe stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Grove 3 se terugvoer

Good morning
Happy to hear you enjoyed your stay.

Cherry Grove 3
Elanda B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanda B
Enkelreisiger

Fantasties, wonderlik.

Dit was 'n wonderlike blyplek. Mal oor die rustigheid in en om die gebou, ek sal Cherry Grove aan enige reisiger aanbeveel. Die plek is mooi uiteengesit, mal oor die afwerking, lieflike tuiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anindita C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anindita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Apartment is grossly overpriced and dismal.

The electricity went off in the morning and was restored only once we complained. One can get innumerable better accommodation in Dullstroom at this price. There is not even a soap in the bathroom. Never staying here again and not recommending this apartment to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Grove 3 se terugvoer

Sorry to hear about your experience and thank you for the review

Cherry Grove 3
Francois B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Die eenheid wat bespreek was, is gerieflik ingerig. Daar was wel so paar goedjies wat stukkend was. Die prys vir die eenheid is volgens my te duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Grove 3 se terugvoer

Hi Francois,
Dankie vir die terugvoer, ons sal die eienaars laat weet en var dat hulle asseblief alles reg maak.

Cherry Grove 3
Carla S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S
Saam met vriende

Wonderlike plek om te bly.

Marius van Dullstroom Inn het uitstekende diens gegee en gehelp waar nodig. Fantastiese ontbyt onder by Mad Hatters.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 617, Cherry Grove Apartments, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50c93ea820d2085683eb9a446da609edb0b08f2a4eb4568d5a6692d9be247da6009fd10649c158833cc9a4f6be744e8edf11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 617 Naledi Drive Cherry Grove Apartments 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.424397722573 30.100220659154
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem