Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
3.5
Roelof C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was skoon, netjies en baie besonders. Het baie lekker gebly by die plekkie en die kagel was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard De Wet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2025

Snoesig, netjies, raserig, donkerig. Ons het baie lekker gebly, maar die geraas in die aand by Duck & Trout restaurant het bietjie gepla. Die bed slaap heerlik en die inklok- en uitklokprosedure was uiters effektief. Die stort is heerlik ruim met 'n ekstra groot stortkop alhoewel die waterdruk bietjie beter kon wees. Voorstel is om beter beligting langs die bed te installeer - moeilik om in die aand te lê en lees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Donaven Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

608 Naledi Drive, 9 Cherry Grove, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd410e4ccaacc67078cc97b86f42e7cc05de567e76a00612ffa79d5467673867369e0348038707d124a1e9fc582e5e7854d39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 608 Naledi Drive 9 Cherry Grove 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.4238975 30.1000251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang