6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 147 Marine Drive, Margate, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Chesapeake Bay is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Margate, naby die strand, en is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat na 'n ontspannende wegbreek op soek is.
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet, bidet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, toilet, bidet en 'n wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 gaste. Daar is gemaklike rusbanke, 'n koffietafel en 'n TV met DStv.
Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n losstaande braai en bied 'n uitsig oor die see en die gemeenskaplike tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 147 Marine Drive, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chesapeake Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
147 Marine Drive, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang