4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 103 Elephant Rock Eco Estate, R530, Mica Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Chestnut Cottage is 'n pragtige selfsorghuis in die Elephant Rock Eko-landgoed, aan die oewer van die Olifantsrivier en Makhutswi-rivier. Die landgoed is geleë tussen bekende natuurreservate soos die Krugerwildtuin, Balule, Timbavati en Klaserie, en is die perfekte verblyf vir diegene wat op soek is na 'n rustige ontsnapping na die natuur.
Hierdie Laeveldse kothuis bied verblyf vir 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, 'n plafonwaaier en lugversorging. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbakke, 'n buitestort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, plafonwaaier en lugversorging. Die tweede badkamer is toegerus met 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle linne, handdoeke en toiletware word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, 'n ketel vir die gasstoof, 'n skottelgoedwasser en omgewingsvriendelike skoonmaakmiddels. Die leefarea is gemeubileer met 'n groot gemaklike rusbank, 'n TV met volledige DStv, 'n plafonwaaier en lugversorging. Die oopplan-leefarea en kombuis maak oop na 'n oordekte patio met uitsig oor die bos. Die patio is gemeubileer met 'n eetkamertafel, 'n sitarea, 'n ingeboude braai en 'n swembad.
Chestnut Cottage het sonkrag om die huis van krag te voorsien tydens kragonderbrekings. Gaste kan veilige natuurwandelings, fietsry en vang-en-vrylaat-visvang by die nabygeleë dam geniet. Die landgoed is ongeveer 30 km vanaf Hoedspruit en 50 km vanaf die Phalaborwa-hek na die Krugerwildtuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Arno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 103 Elephant Rock Eco Estate, R530, Mica Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Chestnut Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
103 Elephant Rock Eco Estate, R530, Mica Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang